SKOOLLIED:
Waar die Vaal die grenslyn afmerk
dorp en dorp mekaar ontmoet;
waar die nywerheid se bouwerk
uittroon teen die aand se gloed,
staan ons skool met hierdie leuse:
“Eenheid Uit Verskeidenheid.”
Vaalpark Hoër trotse keuse,
jy gee wysheid, moed en krag.
Met geloof en hoop en liefde
werk ons saam hier elke dag.
“Unitas Ex Varietate”
sal ons leuse altyd bly.
Vaalpark Hoër in ons dade
wil ons steeds ons trou bely –
wil ons steeds ons trou bely.
SCHOOL ANTHEM:
Where the Vaal makes out the border,
and two different towns do meet,
where the industry does tower
over life in ev’ry street;
there’s our school and this our motto,
“Here the different worlds will meet.”
Vaalpark High, pride of our lives,
source of wisdom, spirit and deed,
in our faith and hope and love,
we’ll endeavour to achieve.
“Unitas Ex Varietate”
will our motto always be.
Vaalpark High, we shall forever,
promise faithfulness to thee –
promise faithfulness to thee.