Waar die Vaal die grenslyn afmerk
dorp en dorp mekaar ontmoet;
waar die nywerheid se bouwerk
uittroon teen die aand se gloed,
staan ons skool met hierdie leuse:
“Eenheid uit verskeidenheid”
“Bonngoe ka hofapana”
Vaalpark High, pride of our lives,
source of wisdom, spirit and deed,
in our faith and hope and love,
we’ll endeavour to achieve.
“Unitas Ex Varietate”
will our motto always be.
Vaalpark High, we shall forever,
promise faithfulness to thee –
Wil ons steeds ons trou belei.
Tshepisa botshepehi ho wena.